This website is also available in: English

Die Anglo-Boereoorlog Museum van die Boere Republieke

Anglo-Boer War Museum of the Boer Republic

Anglo-Boer War Museum of the Boer Republics. Photo: Lisa Smets

Die Anglo-Boereoorlog Museum van die Boere Republieke

Die Vrouemonumentekommissie het die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in 1930 gestig en dis in 1931 op dieselfde terrein as die Vrouemonument geopen en geniet internasionale aansien. Vir ‘n meer omvattende uitbeelding van die rol van vroue en kinders tydens die oorlog kan ‘n besoek aan die museum, met ‘n indrukwekkende en allesomvattende versameling skilderye, kunswerke, foto’s, artefakte en memorabilia van die Anglo-Boeroorlog, gebring word.

Die uitstallings en navorsingsentrum is van wêreldstandaard en is beslis ‘n besoek werd. Buite-uitstallings sluit onder andere ‘n stoomlokomotief wat Britse voorrade tydens die oorlog vervoer het, kanonne en ‘n Britse blokhuis in. Op 1 April 1953 het dié museum ‘n volwaardige nasionale instelling geword.

 

Anglo-Boereoorlog Museum

……………Visit website

> Konsentrasiekampe