This website is also available in: English

Konsentrasiekampe

Daar het ongeveer 26 370 vroue en kinders in konsentrasiekampe gesterf; 81% hiervan was kindersterftes. ’n Hele geslag potensiële Afrikaners is uitgewis, altesaam 22 074 Boerekinders en 4 182 Boerevroue, asook sowat 1 500 Boeremans (meestal bejaardes) het ook in die kampe omgekom.

Concentration camps during the Anglo-Boer War

Britse magte het burgerlikes na konsentrasiekampe geskuif tydens die Anglo-Boereoorlog om te verhoed dat hulle die Boer guerillas ondersteun. Foto: Boerwar.info

Gedenkstene

Die 44 kampgedenkstene verteenwoordig die aantal konsentrasiekampe in die twee  Boere-republieke en elders, met die volle besonderhede van kinder- en vrousterftes wat daarop aangebring is, tesame met ‘n Bybelteksvers.

Memorial stones placed in memory of those who died in concentration camps during the war.

Gedenkstene is aangelê ter nagedagtenis van diegene wat gesterf het in konsentrasiekampe tydens die oorlog. Foto: Lisa Smets

> Kunswerke