This website is also available in: Afrikaans

IMG_0436

Piet Strauss

Hierdie databasis dui die name aan van donateurs wat die restorasie van die Vrouemonument help moontlik maak het. Hulle het dit gedoen deur elkeen ‘n klein sandsteentjie of -teeltjie van R100 te koop. Die Vrouemonument is in 1913 uit die armoede van die ‘gewone’ armes voltooi. Die steentjieprojek in 2012-2013 verteenwoordig die bydraes van ‘gewone’ Afrikaners.

Hierdie projek was aanvullend tot ‘n insameling waartoe baie instansies mildelik bygedra het. Hierdie bydraes is op die webbladsy van die Monument erken. Die Monument is vir ongeveer R 500,000 herstel en ‘n omheining van R 135,000 is opgerig.

Al hierdie bydraes word met groot dankbaarheid deur die Nasionale Vrouemonumentkommissie erken.

 

Gebruik die soek funksie om spesifieke name op te spoor. Die soekveld sal op ‘n persoon se naam of van reageer.

 


Sleutel soekterm in en druk enter:


Naam sort downsort upVan sort downsort upVolle naame sort downsort up
No entries found
Page: 1 2 3 4 5 6 ... 7 8 9 10 
Custom Tables Plugin 05a1a29bdcae7b12229e651a9fd48b11