This website is also available in: Afrikaans

Anglo-Boer War Museum of the Boer Republic

Anglo-Boer War Museum of the Boer Republics

 

Visit website

Contact details:

Location:

Operating hours:

#

Monument Avenue, Faunasig, Bloemfontein, 9300

Weeksdae: 08:30 – 16:30 Saterdae: 10:00 – 17:00 Sondae: 14:00 – 17:00 Publieke vakansiedae: 09:00 – 17:00 Gesluit: Goeie Vrydag & Kersdag

One of the most significant events in the history of South Africa was the Anglo-Boer War of 1899-1902. Although the protagonists were Britain and the two Boer Republics, the population of South Africa as a whole became embroiled in the war either directly or indirectly. The War Museum in Bloemfontein does not only give the visitor insight into the Boer War through it’s unique art collection, dioramas and exhibits but also brings the visitor closer to understanding the background against which the war took place. The course and development of the war unfolds in front of the visitor as you progress through the museum. You are also afforded a glimpse into the life in the concentration and also prisoner-of-war camps.

 

voortrekkermonument

Voortrekkermonument

 

Visit website

Contact details:

Location:

Operating hours:

#

Pretoria (Tshwane)

#

Die Voortrekkermonument is in die Pretoria (Tshwane)-streek, in ‘n natuurreservaat geleë. Dié Monument gedenk die pioniersgeskiedenis van Suidelike Afrika en die geskiedenis van die Afrikaner en is in ‘n pragtige omgewing geleë. Die gebou is ontwerp deur argitek, Gerard Moerdijk om die dapperheid endeursettingsvermoe van die Afrikaner pioniers te herdenk, wat tussen 1835 en 1854 die Groot Trek Noord aangepak het vanaf die Britse-beheerde Kaapse Kolonie. Die Monument bestuur ook die Bloedrivier Erfenisterrein.

 

1820 setlaars

1820 Setlaarsmonument

 

Website coming soon!

Contact details:

Location:

Operating hours:

(046) 603 1103

Grahamstown

#

Die Setlaars monument is in 1974 opgerig, ter ere van om en by 4000 Britse setlaars wat hulle in 1820 in die Oos-Kaap gevestig het, asook ter ere van hulle nageslagte wat oor die jare ‘n groot rol in Suid-Afrika gespeel het. Dit is spesifiek ontwerp as ‘n konferensie sentrum. Dit beskik oor verskeie sale in verskillende groottes, ‘n ouditorium, ‘n teater, ‘n gedenkmuseum en ‘n restaurant.

 

cradleofhumankind

Cradle of Humankind

 

Visit website

Contact details:

Location: 

Operating hours: 

#

Johannesburg

#

Die Weg van die Mensdom bestaan iut ‘n strook van 12 dolomitiese kalksteen grotte, wat die oorblyfsels van gefossiliseerde van antieke vorme van diere, plante en homoniede> Die dolomite waarvan die grotte gevorm is,het begin as koraal rif wat in warm, vlak see gegroei het, so 2.3 biljoen jaar terug. Dit strek oor 374km²en besit merkwaardige en historiese bevindinge, soos Mev Ples.

 

apartheid1

Apartheid Museum

 

Visit website

Contact details:

Location:

Operating hours:

#

Johannesburg

Tues – Sun: 9h00 – 17h00

Die Apartheidsmuseum is opgerig in 2001 om die storie en geskiedenis van  die begin en val van Apartheid te vertel. Dit is die enigste in sy soort en R80 miljoen gekos om op te rig en tot stand te bring.  Dit is uiteengesit soos Suid Afrika se landskap – hard, maar pragtig.

 

kimberley

 The Big Hole

 

Visit website

Contact details:

Location:

Operating hours: 

#

Kimberley

Monday to Sunday (08h00 – 17h00) *Closed on Christmas Day

Die Apartheidsmuseum is opgerig in 2001 om die storie en geskiedenis van  die begin en val van Apartheid te vertel. Dit is die enigste in sy soort en het R80 miljoen gekos om op te rig en tot stand te bring. Dit is uiteengesit soos Suid Afrika se landskap – hard, maar pragtig.

 

austwitch

Austwitch Museum

 

Visit website

Contact details:

Location:

Operating hours: 

#

Poland

8:00 AM – 3:00 PM

The Museum Preservation Department is responsible for protecting everything that remains at the Auschwitz-Birkenau Concentration Camp site. It has one of the most advanced conservation workshops in the world at its disposal, and employs a staff of highly qualified specialists in landmark preservation, as well as specialists in various technical fields. It monitors the condition of the objects at the site and carries out essential conservation work.

 

waterloo museum

Waterloo Museum

 

Visit website

Contact details:

Location:

Operating hours: 

#

Belgium

#