Stories

Maalkolk breakaway opportunity

LionHeart Produksies in samewerking met die ATKV-tak Gariepdam kondig met trots aan:

‘n Wegbreekgeleentheid na die Suid-Vrystaat… Kom roep saam met ons herinneringe op… Kom word verlangend nostalgies. Keer saam met ons terug in tyd – kom pen saam met ons oomblikke in tyd verewig vas… Kom beleef fragmente wat stories sal ontketen.
Vrydagaand 13 September:
‘Maalkolk’:

‘n Produksie wat handel oor oorlog sal die naweek begin. Maalkolk is nie geskoei op enige spesifieke boek of verhaal nie. Dis ook nie [...]

Oranje Meisieskool Straatmyl

Die jaarlikse OMS-Straatmyl vind op Donderdag, 29 Augustus 2013, by die Nasionale Vrouemonument plaas. Hierdeur  kry die publiek die geleentheid om hierdie gedenkwaardige terrein te besoek as deel van die eeufeesvieringe.

Die inskrywingsgeld is R 20. Dit sluit ʼn spesiale medalje, asook ʼn koeldrank na afloop van elke wedloop, in.

Inskrywings  kan vanaf 15:30 by die Vrouemonument gedoen word.

 

Seuns & dogters / mans & dames in dieselfde kategorie neem saam deel.

Wedloop
Afdeling
Tyd

Wedloop 1
O /11 & O /13 (Laerskoolatlete)
16:25

Wedloop [...]

Unveiling of the Women’s Memorial on 16 December 1913

Petrus Gerhardus Joubert
Hierdie storie is met ons gedeel deur Frikkie De Wet en geskryf deur Petrus Gerhardus Joubert (Peet). Indien u enige stories van die Anglo-Boereoorlog het, stuur dit asseblief vir ons na info@vrouemonument.co.za
Op die dag van die onthulling was daar twee lede van die polisie aan diens. Links op die foto is Josias Petrus Albertus Reyneke Joubert (22 Oktober 1893 – 22 Desember 1969). Regs op die foto is Daniel Casparus Joubert (19 September 1891 – 20 [...]

100-year Celebrations Programme

IMG_0278 copy The National Women's Memorial is celebrating its centenary during 18 - 20 October, 2013. We have a a host of activities planned throughout the weekend and expect a truly memorable experience. See you there!

Burgher Monument Commemoration Ceremony

Gert Theart

‘n Kranslegging seremonie is vir die eerste keer op 25 Mei hierdie jaar gehou ter nagedagtenis van Burgers wat tydens die Anglo-Boereoorlog hul lewe op kommando verloor het, hetsy dood op die slagveld, dood aan wonde, siekte of ongelukke.

Verskeie organisasies is genooi om aan die verrigtinge deel te neem. Onder die organisasies is die Vrijstaat Wapenversamelingsverening se Oorlogspoort Kommando, die Vriende van die Oorlogsmuseum, Oorlogsmuseum van die Boere Republieke, Vriende van die Presidensie, Mofs, Bloemfonteinse Afrikaanse Kultuurraad, Rapportryers, [...]

ATKV skryfkompetisie

100jr EEUFEESVIERING VAN DIE NASIONALE VROUEMONUMENT IN BLOEMFONTEIN 2013

Die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein is op 16 Desember 1913 ingewy. Die monument is opgerig ter nagedagtenis van die meer as 60,000 vroue en kinders wat tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) in interneringskampe gesterf het. President M.T. Steyn het die monument verwoord as ‘n nasie se eerbetoon en nagedagtenis aan diegene wat hulle liefgehad het. Die monument is ook die viering van ‘n toekomsvooruitsig, opstaan vanuit moeilike omstandighede, handevat, versoening en  nasiebou.

Benewens die monument kan die [...]

Shelter in a cavern

Naomi Bättenhaussen (gebore Griesel)

Hierdie storie is met ons gedeel deur Naomi Bättenhaussen. Indien u enige stories van die Anglo-Boereoorlog het, stuur dit asseblief vir ons by info@vrouemonument.co.za

Toe die Boereoorlog (1899-1902) uitbreek het die mans, van die jong seuns en sommige plaasvolk by die Boeremag aangesluit om teen die Engelse te veg. Die vrouens het agtergebly om na die kinders en besittings om te sien.

My oupagrootjie, Philip Naude, kon as gevolg van polio wat hy as kind gehad het en [...]

The Camp of Hell

Also known as the Camp of Hell, the Anglo-Boer War concentration camp in Bethulie was defined by misery and abuse. Within 13 months, 1,734 inmates, mainly women and children, kept here by the British, died in the most terrible conditions - the camp was flooded several times; snow storms caused the tents to collapse; overcrowding caused the rapid spread of diseases; there was starvation, polluted water, and inadequate medical care, to name but a few[...] Read more

C&N Meisieskool Oranje celebrates 106th birthday

Seven girls on horseback head in the direction of the National Women’s Memorial in Bloemfontein - like the horsemen amongst the 20,000 other citizens who gathered here on 16 December 1913 to witness the unveiling of the memorial. Minutes later, the rest of the Oranje Meisieskool student body of about 1,300 pupils get ready, dressed in school uniform and Voortrekker dresses and caps. They set off in song, Die Verjaarsdaglied[...] Read more